Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het hy die kalf geneem wat hulle gemaak het en dit met vuur verbrand en dit verbrysel totdat dit fyn was,+ waarna hy dit op die oppervlak van die waters+ gestrooi het en die kinders van Israel dit laat drink het.+

  • Deuteronomium 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die voorwerp van julle sonde wat julle gemaak het, die kalf,+ het ek geneem, en ek het dit met vuur verbrand en dit verbrysel en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn soos stof was; waarna ek die stof daarvan in die stroom gegooi het wat van die berg afvloei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel