52 En hy het bly doen wat sleg was+ in Jehovah se oë en het gewandel in die weg van sy vader+ en in die weg van sy moeder+ en in die weg van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het.+
24 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het nie.+