Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En Salomo het gaandeweg al die voorwerpe gemaak wat by die huis van Jehovah behoort het: die goue altaar+ en die tafel+ waarop die toonbrode was, van goud,

  • 2 Kronieke 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy het toe goue lampstaanders+ gemaak, tien volgens dieselfde plan,+ en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant.+

  • 2 Kronieke 36:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

  • Esra 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+

  • Jeremia 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Binne nog twee volle jare bring ek na hierdie plek al die voorwerpe van die huis van Jehovah terug wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ uit hierdie plek geneem het om dit na Babilon te bring.’”

  • Daniël 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Onder die invloed van die wyn+ het Belʹsasar gesê dat die goue en silwerhouers+ ingebring moet word wat sy vader Nebukadneʹsar weggeneem het uit die tempel wat in Jerusalem was, sodat die koning en sy edelmanne, sy byvrouens en sy ondergeskikte vrouens daaruit kon drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel