1 Konings 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nie ’n stad uit al die stamme van Israel gekies+ om ’n huis te bou+ waar my naam+ sou bly nie; maar ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+
16 ‘Van die dag af dat ek my volk Israel uit Egipte uitgelei het, het ek nie ’n stad uit al die stamme van Israel gekies+ om ’n huis te bou+ waar my naam+ sou bly nie; maar ek sal Dawid uitkies om oor my volk Israel te wees.’+