Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En u moet aan u kneg ’n gehoorsame hart gee om u volk te rig,+ om tussen goed en kwaad te onderskei;+ want wie kan hierdie moeilike volk van u+ rig?”+

  • Spreuke 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Spreuke van Salomo.+

      ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+

  • Spreuke 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ’n Seun is wys waar daar ’n vader se dissipline is,+ maar die spotter is iemand wat geen bestrawwing gehoor het nie.+

  • Spreuke 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ maar ’n dwase mens verag sy moeder.+

  • Spreuke 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Die vader van ’n regverdige sal vir seker bly wees;+ wie vader van ’n wyse word, sal hom ook oor hom verbly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel