9 En Nehemiʹa,+ dit wil sê die Tirsaʹta,+ en die priester Esra,+ die kopiïs, en die Leviete wat die volk onderrig het, het vir die hele volk gesê: “Hierdie dag is heilig vir Jehovah julle God.+ Moenie treur of huil nie.”+ Want die hele volk het gehuil toe hulle die woorde van die wet hoor.+