Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En wanneer sewentig jaar vervul is,+ sal ek van die koning van Babilon en van daardie nasie rekenskap eis’,+ is die woord van Jehovah, ‘vir hulle oortreding, ja, van die land van die Galdeërs,+ en ek sal dit tot onbepaalde tyd verlate woestenye maak.+

  • Jeremia 29:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal my deur julle laat vind’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle groep gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en uit al die plekke waarheen ek julle verstrooi het’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+

  • Jeremia 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “PRYS Jehovah van die leërs, want Jehovah is goed;+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd!”’+

      “‘Hulle sal ’n dankoffer na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring net soos in die begin’,+ het Jehovah gesê.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel