Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En in die dae van Artasasʹta het Bislam, Mitʹredat, Taʹbeël en die res van sy ampsgenote aan Artasasʹta, die koning van Persië, geskryf, en die skrif van die brief is in Aramese letters geskryf en in die Aramese+ taal vertaal.

  • Esra 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En nadat die afskrif van die amptelike dokument van koning Artasasʹta aan Rehum+ en die skrywer Simsai+ en hulle ampsgenote+ voorgelees is, het hulle haastig na Jerusalem gegaan, na die Jode toe, en hulle met wapengeweld laat ophou.+

  • Nehemia 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En toe Sanbalʹlat+ en Tobiʹa+ en die Arabiere+ en die Ammoniete+ en die Asdodiete+ hoor dat die herstelwerk aan die mure van Jerusalem gevorder het, want die gapings het begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.

  • Nehemia 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook het ons teenstanders bly sê: “Hulle sal nie weet+ en hulle sal nie sien totdat ons reg tussen hulle inkom nie, en ons sal hulle beslis doodmaak en die werk stopsit.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel