Psalm 55:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+ Spreuke 26:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Soos silwerglasuur waarmee ’n erdeskerf oorgetrek is, is vurige lippe tesame met ’n slegte hart.+ Spreuke 26:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Moet hom nie glo nie,+ al maak hy sy stem aangenaam,+ want daar is sewe verfoeilike dinge+ in sy hart.
21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+
25 Moet hom nie glo nie,+ al maak hy sy stem aangenaam,+ want daar is sewe verfoeilike dinge+ in sy hart.