20 Maar ek het hulle geantwoord en vir hulle gesê: “Die God van die hemel,+ Hy sal ons sukses laat behaal,+ en ons, sy knegte, sal opstaan, en ons sal bou; maar julle het geen deel+ of regmatige aanspraak of gedagtenis+ in Jerusalem nie.”
9 Toe het die Samaritaanse vrou vir hom gesê: “Hoe is dit dat u, hoewel u ’n Jood is, vir my ’n bietjie water vra om te drink, terwyl ek ’n Samaritaanse vrou is?” (Want Jode het niks met Samaritane te doen nie.)+