Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is.

  • Esra 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En hulle het ons dié antwoord gegee en gesê: ‘Ons is die knegte van die God van die hemel en die aarde,+ en ons herbou die huis wat baie jare tevore gebou is, wat ’n groot koning van Israel gebou en voltooi het.+

  • Esra 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Laat alles wat volgens die bevel+ van die God van die hemel is, met ywer+ gedoen word vir die huis van die God van die hemel,+ sodat daar geen gramskap oor die koning se ryk en sy seuns kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel