Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarna het die koning van Assiʹrië mense uit Babilon+ en Kuta en Awwa+ en Hamat+ en Sefarwaʹim+ gebring en hulle in die plek van die kinders van Israel in die stede van Samariʹa+ laat woon; en hulle het begin om Samariʹa in besit te neem en in die stede daarvan te gaan woon.

  • Esra 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Serubbaʹbel en Jeʹsua+ en die res van die hoofde+ van die vaderhuise van Israel het vir hulle gesê: “Julle het niks met ons te doen wat die bou van ’n huis vir ons God betref nie,+ want óns sal saam vir Jehovah, die God van Israel, bou, net soos koning Kores,+ die koning van Persië, ons beveel het.”

  • Lukas 9:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Toe het hy boodskappers voor hom uit gestuur. En hulle het vertrek en in ’n dorpie van die Samaritane+ ingegaan om voorbereidings vir hom te tref;

  • Handelinge 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel