23 Toe is die saak ondersoek en uiteindelik so bevind, en hulle albei is aan ’n paal+ gehang;+ waarna dit voor die koning in die kroniekboek+ geskryf is.
6Gedurende daardie nag het die koning se slaap gewyk.+ Daarom het hy gesê dat die gedenkskrif,+ die kroniekboek, gebring moes word. Dit is derhalwe aan die koning voorgelees.