2En in die tweede jaar van die koningskap van Nebukadneʹsar het Nebukadneʹsar drome gedroom;+ en sy gees het onrustig geraak,+ en sy slaap was daarmee heen.
18 Toe het die koning na sy paleis gegaan en die nag met vas deurgebring,+ en geen musiekinstrumente is voor hom ingebring nie, en sy slaap het van hom gewyk.+