Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het die Moabiete verslaan+ en hulle met ’n lyn gemeet deur hulle op die grond te laat lê, sodat hy twee lyne kon meet om hulle dood te maak en ’n volle lyn om hulle te laat lewe;+ en die Moabiete het Dawid se knegte geword+ wat skatting moes bring.+

  • 1 Kronieke 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarna het Dawid garnisoene in Sirië van Damaskus+ geplaas, en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting gebring het.+ En Jehovah het Dawid redding gegee waar hy ook al gegaan het.+

  • 2 Kronieke 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het.

  • 2 Kronieke 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En van die Filistyne af het hulle vir Joʹsafat geskenke+ en geld as skatting gebring.+ Ook die Arabiere+ het vir hom kleinvee gebring, seweduisend-sewehonderd ramme en seweduisend-sewehonderd bokramme.+

  • 2 Kronieke 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Ammoniete+ het aan Ussiʹa skatting+ begin gee. Uiteindelik het sy roem+ selfs tot by Egipte versprei, want hy het buitengewone sterkte geopenbaar.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel