4 Van die wildernis en hierdie Liʹbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, dit wil sê die hele land van die Hetiete,+ en tot by die Groot See teen die sonsondergang sal julle gebied wees.+
24 Want hy het alles aan hierdie kant van die Rivier+ in onderworpenheid gehou, van Tifsag af tot by Gasa,+ ja, al die konings aan hierdie kant van die Rivier;+ en hy het vrede+ gehad in al sy streke rondom.