22 En hulle moet by elke gepaste geleentheid oor die volk regspreek; en al die groot sake moet hulle voor jou bring,+ maar al die klein sake moet hulle self as regters hanteer. Maak dit so vir jou ligter, en hulle moet die las saam met jou dra.+
18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.
8 En ook in Jerusalem het Joʹsafat party van die Leviete+ en die priesters+ en party van die hoofde van die vaderhuise+ van Israel aangestel vir die regspraak+ van Jehovah en vir die regsake+ van die inwoners van Jerusalem.