Spreuke 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vir sy oordeelkundige mond sal ’n man geprys word,+ maar wie verdraaid van hart is, sal verag word.+ Jeremia 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek sal vir julle herders gee na my hart,+ en hulle sal julle beslis voed met kennis en insig.+
8 Vir sy oordeelkundige mond sal ’n man geprys word,+ maar wie verdraaid van hart is, sal verag word.+