Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle.

  • Ester 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Gaan, maak al die Jode bymekaar wat in Susan+ gevind kan word, en vas+ om my onthalwe en julle moet drie dae lank,+ nag en dag, nie eet of drink nie. Ook ek met my jong vroue,+ ek sal eweneens vas, en daarna sal ek na die koning toe gaan, wat nie volgens die wet is nie; en as ek moet omkom,+ dan moet ek omkom.”

  • Lukas 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 en sy was toe ’n weduwee+ van vier-en-tagtig jaar), wat nooit van die tempel afwesig was nie en nag en dag+ met vaste en smekinge heilige diens verrig het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel