Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het ek daar by die rivier Aʹhawa ’n vas uitgeroep, om ons voor ons God te verneder,+ ten einde van hom die regte weg+ te vra vir ons en vir ons kindertjies+ en vir al ons goed.

  • Ester 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.

  • Psalm 35:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+

      Met gevas het ek my siel gekasty,+

      En na my boesem het my gebed teruggekeer.+

  • Psalm 69:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het gehuil saam met die gevas van my siel,+

      Maar dit het smaadhede vir my geword.+

  • Esegiël 27:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hulle sal ter wille van jou hulle koppe kaal moet skeer+ en saklinne moet aangord+ en in bitterheid van siel oor jou moet huil,+ met bitter geweeklaag.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel