Spreuke 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die koning sit op die oordeelstroon+ en verdryf alle slegtheid met sy oë.+ Spreuke 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 ’n Wyse koning verdryf die goddeloses,+ en hy laat ’n wiel oor hulle draai.+