Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 6:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hy het die binneste+ voorhof met drie rye+ gekapte klip en ’n ry sederbalke gebou.

  • 1 Konings 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat die groot voorhof betref, daar was rondom drie rye+ gekapte klip en ’n ry sederbalke; en so ook vir die binneste+ voorhof van die huis+ van Jehovah en vir die portaal+ van die huis.

  • 2 Kronieke 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy die voorhof+ van die priesters+ gemaak en die groot ingeslote ruimte+ en die deure wat by die ingeslote ruimte behoort, en die deure daarvan het hy met koper oorgetrek.

  • 2 Kronieke 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het Joʹsafat in die gemeente van Juda en van Jerusalem opgestaan, in die huis van Jehovah,+ voor die nuwe voorhof,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel