Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle.

  • Klaagliedere 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die ouer manne van die dogter van Sion gaan sit op die grond, waar hulle die swye bewaar.+

      Hulle het stof op hulle kop gegooi.+ Hulle het saklinne aangegord.+

      Die maagde van Jerusalem het hulle kop tot op die grond laat hang.+

  • Esegiël 27:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En oor jou sal hulle beslis hulle stem laat hoor en bitterlik skreeu.+ En hulle sal stof op hulle koppe gooi.+ In die as sal hulle rol.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel