3 In dié tyd het Tatʹtenai,+ die goewerneur anderkant die Rivier,+ en Seʹtar-Boʹsenai en hulle ampsgenote na hulle toe gekom, en só het hulle vir hulle gesê: “Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie balkkonstruksie te voltooi?”+
7 En langs hulle het Melatʹja, die Gibeoniet,+ en Jadon, die Meronotiet,+ herstelwerk gedoen, manne van Giʹbeon+ en Mispa,+ wat onder die jurisdiksie van die goewerneur+ anderkant die Rivier+ was.