Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 28:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘En aan die begin van julle maande moet julle as ’n brandoffer vir Jehovah aanbied: twee jong bulle en een ram, sewe jaaroud ramlammers sonder gebrek,+

  • Numeri 29:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 benewens die maandelikse brandoffer+ en die graanoffer+ wat daarby behoort en die voortdurende brandoffer+ en die graanoffer wat daarby behoort,+ saam met hulle drankoffers,+ volgens die gebruiklike prosedure daarvoor, as ’n rustige geur, ’n vuuroffer aan Jehovah.+

  • 1 Kronieke 23:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 en om al die brandoffers aan Jehovah te bring op die sabbatte,+ op die nuwemane+ en op die feestye,+ volgens getal ooreenkomstig die reël daarvoor, voortdurend voor Jehovah.

  • 2 Kronieke 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ja, as ’n daaglikse+ gebruik om offers te bring volgens die gebod van Moses vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die vasgestelde feeste+ drie keer per jaar,+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel