21 En die stede aan die verste punt van die stam van die kinders van Juda in die rigting van die grens van Edom+ in die suide was Kabʹseël+ en Eder en Jagur,
20 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag.+