Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+

  • Jesaja 54:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Geen wapen wat teen jou gesmee sal word, sal enige sukses hê nie,+ en elke tong wat in die gereg teen jou sal opstaan, sal jy veroordeel.+ Dit is die erfbesitting van die knegte van Jehovah,+ en hulle regverdigheid is uit my”, is die woord van Jehovah.+

  • Jeremia 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want ek is met jou”, is die woord van Jehovah, “om jou te red;+ maar ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het.+ Maar jou sal ek nie uitroei nie.+ En ek sal jou in die regte mate moet teregwys, aangesien ek jou geensins ongestraf sal laat bly nie.”+

  • Amos 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Kyk! Die oë van die Soewereine Heer Jehovah is op die sondige koninkryk,+ en hy sal dit beslis van die oppervlak van die aarde verdelg.+ Maar ek sal die huis van Jakob nie heeltemal verdelg nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel