Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 47:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oor jou sal rampspoed kom; jy sal geen beswering daarteen ken nie. En teëspoed sal jou oorval;+ jy sal dit nie kan afweer nie. En daar sal skielik+ ’n verwoesting oor jou kom wat jy nie ken nie.

  • Jeremia 50:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “ROEP boogskutters teen Babilon op, almal wat die boog trap.+ Slaan rondom teen hom kamp op. Laat niemand ontkom nie.+ Vergeld hom volgens sy dade.+ Doen aan hom volgens alles wat hy gedoen het.+ Want teen Jehovah het hy vermetel gehandel, teen die Heilige van Israel.+

  • Jeremia 51:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel