Spreuke 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat gou toornig word, sal dwaas optree,+ maar die man met denkvermoëns word gehaat.+ Spreuke 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+ Spreuke 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Sot laat al sy gees uit, maar hy wat wys is, hou dit tot op die laaste kalm.+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+