Genesis 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword. Ester 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gevolglik het Haman daardie dag vreugdevol+ en vrolik van hart uitgegaan; maar toe Haman Morʹdegai in die koning se poort+ sien en merk dat hy nie opstaan+ en weens hom bewe nie,+ is Haman onmiddellik met woede+ teen Morʹdegai vervul. Spreuke 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+
5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword.
9 Gevolglik het Haman daardie dag vreugdevol+ en vrolik van hart uitgegaan; maar toe Haman Morʹdegai in die koning se poort+ sien en merk dat hy nie opstaan+ en weens hom bewe nie,+ is Haman onmiddellik met woede+ teen Morʹdegai vervul.
29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+