Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het sy vrou Seres en al sy vriende vir hom gesê: “Laat hulle ’n paal+ maak, vyftig el hoog. Sê dan môreoggend+ vir die koning dat hulle Morʹdegai daaraan moet hang.+ Gaan dan vreugdevol saam met die koning na die feesmaal in.” Haman het die saak toe goedgevind,+ en hy het die paal laat maak.+

  • Ester 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Haman het vir sy vrou Seres+ en vir al sy vriende alles vertel wat hom oorgekom het. Daarop het sy wyse manne+ en sy vrou Seres vir hom gesê: “As Morʹdegai voor wie jy begin val het, uit die saad van die Jode is, sal jy nie die oorhand oor hom kry nie, maar sal jy vir seker voor hom val.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel