Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 31:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 As ek my op goud verlaat het,

      Of vir goud gesê het: ‘Jy is my vertroue!’+

  • Psalm 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Dié wat op hulle middele vir lewensonderhoud vertrou+

      En wat oor die oorvloed van hulle rykdom bly roem,+

  • Psalm 49:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want by sy dood kan hy hoegenaamd niks saamneem nie;+

      Sy heerlikheid sal nie saam met hom afdaal nie.+

  • Jeremia 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+

  • Matteus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+

  • 1 Timoteus 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel