Psalm 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Staan tog op, o Jehovah, in u toorn;+Verhef u by die woedeuitbarstings van dié wat my vyandiggesind is,+En ontwaak tog vir my,+ aangesien u die reg beveel het.+ Psalm 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die nasies het weggesink in die kuil wat hulle gemaak het;+In die net+ wat hulle verberg het, is hulle eie voet gevang.+ Psalm 35:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat verwoesting oor hom kom sonder dat hy dit weet,+En laat sy eie net wat hy verberg het, hom vang;+Laat hom daarin val met verwoesting.+ Psalm 73:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hoe het hulle tog soos in ’n oomblik ’n voorwerp van verbasing geword!+Hoe het hulle aan hulle einde gekom, het skielike verskrikkinge ’n einde aan hulle gemaak! Spreuke 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die regverdigheid van die regskapenes sal hulle verlos,+ maar dié wat verraderlik handel, sal deur hulle begeerte gevang word.+
6 Staan tog op, o Jehovah, in u toorn;+Verhef u by die woedeuitbarstings van dié wat my vyandiggesind is,+En ontwaak tog vir my,+ aangesien u die reg beveel het.+
15 Die nasies het weggesink in die kuil wat hulle gemaak het;+In die net+ wat hulle verberg het, is hulle eie voet gevang.+
8 Laat verwoesting oor hom kom sonder dat hy dit weet,+En laat sy eie net wat hy verberg het, hom vang;+Laat hom daarin val met verwoesting.+
19 Hoe het hulle tog soos in ’n oomblik ’n voorwerp van verbasing geword!+Hoe het hulle aan hulle einde gekom, het skielike verskrikkinge ’n einde aan hulle gemaak!
6 Die regverdigheid van die regskapenes sal hulle verlos,+ maar dié wat verraderlik handel, sal deur hulle begeerte gevang word.+