Psalm 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+ Spreuke 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+ Prediker 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dít is rampspoedig in alles wat onder die son gedoen is, dat die hart van die mensekinders, omdat daar een uiteinde vir almal is,+ ook vol slegtheid is;+ en daar is waansin+ in hulle hart gedurende hulle lewe, en daarna—na die dooies toe!+ Prediker 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy wat ’n put grawe, sal self daarin val;+ en hy wat deur ’n klipmuur breek, ’n slang sal hom byt.+
16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+
32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+
3 Dít is rampspoedig in alles wat onder die son gedoen is, dat die hart van die mensekinders, omdat daar een uiteinde vir almal is,+ ook vol slegtheid is;+ en daar is waansin+ in hulle hart gedurende hulle lewe, en daarna—na die dooies toe!+
8 Hy wat ’n put grawe, sal self daarin val;+ en hy wat deur ’n klipmuur breek, ’n slang sal hom byt.+