Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 43:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle vader Israel vir hulle gesê: “As dit dan die geval is,+ doen dan dít: Neem die beste produkte van die land in julle houers en bring dit vir die man as ’n geskenk:+ ’n bietjie balsem,+ en ’n bietjie heuning,+ labdanum en harsagtige bas,+ pistasieneute en amandels.+

  • 1 Konings 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Uiteindelik het sy in Jerusalem aangekom met ’n baie indrukwekkende gevolg,+ kamele+ wat balsemolie+ en ’n baie groot hoeveelheid goud en edelstene dra; en sy het by Salomo gekom en met hom begin praat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+

  • 2 Konings 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Hiskiʹa het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis+ gewys, die silwer en die goud+ en die balsemolie+ en die goeie olie en sy wapenhuis en alles wat onder sy skatte te vinde was. Daar was niks in sy huis en in sy hele ryk wat Hiskiʹa hulle nie gewys het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel