“O Jehovah, die God van ons voorvaders,+ is u nie God in die hemel+ nie, en heers u nie oor al die koninkryke van die nasies+ nie, en is daar nie in u hand krag en mag nie, sodat niemand teen u kan standhou nie?+
35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
17 As God dan aan hulle dieselfde vrye gawe gegee het as ook aan ons wat in die Here Jesus Christus geglo het,+ wie was ek dan dat ek God sou kon verhinder?”+