Job 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die karavane van Tema+ was op die uitkyk,Die reisgeselskap van Sabeërs+ het op hulle gewag. Jeremia 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en Dedan+ en Tema+ en Bus en almal wie se hare aan die slape weggeknip is;+