Job 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het my ’n spreekwoord+ van volke gemaak,Sodat ek iemand word in wie se gesig mense spuug.+ Psalm 88:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het my kennisse ver van my verwyder;+U het my baie verfoeilik vir hulle gemaak.+Ek is opgesluit en kan nie uitkom nie.+
8 U het my kennisse ver van my verwyder;+U het my baie verfoeilik vir hulle gemaak.+Ek is opgesluit en kan nie uitkom nie.+