Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 My broers het hy ver van my verwyder,+

      En dié wat my ken, het hulle van my afgewend.

  • Job 19:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Al die manne van my intieme groep verfoei my,+

      En dié wat ek liefgehad het, het teen my gedraai.+

  • Psalm 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Vanuit die standpunt van almal wat my vyandiggesind is,+ het ek ’n voorwerp van smaad geword,+

      En vir my bure in groot mate,+

      En ’n skrik vir my kennisse.+

      Wanneer hulle my buite gesien het, het hulle van my af weggevlug.+

  • Psalm 142:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Kyk na regs en sien

      Dat daar niemand is wat my enige erkenning gee nie.+

      My toevlug is vir my verlore;+

      Niemand vra na my siel nie.+

  • Lukas 23:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En almal wat hom geken het, het op ’n afstand gestaan.+ Ook vroue, wat hom saam van Galileʹa af gevolg het, het hierdie dinge gestaan en aanskou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel