Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 En in die volheid van u verhewenheid kan u dié neerwerp wat teen u opstaan;+

      U stuur u brandende toorn uit, soos stoppels verteer dit hulle.+

  • Psalm 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die goddeloses is nie so nie,

      Maar is soos die kaf wat deur die wind weggewaai word.+

  • Psalm 35:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Laat hulle soos kaf voor die wind word,+

      En laat Jehovah se engel hulle voortdryf.+

  • Jesaja 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+

  • Hosea 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom sal hulle soos die oggendwolke+ word en soos die dou wat vroeg verdwyn; soos kaf wat deur ’n storm van die dorsvloer af weggewaai word+ en soos rook uit die dakopening.

  • Matteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel