Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.

  • Deuteronomium 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Spreuke 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+

  • Hosea 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die vorste van Juda het geword net soos dié wat ’n grens verskuif.+ Oor hulle sal ek my grimmigheid uitstort soos water.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel