Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.

  • Deuteronomium 27:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Job 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Daar is dié wat grensbakens verskuif;+

      ’n Kudde het hulle geroof, sodat hulle dit kan laat wei.

  • Spreuke 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Moenie ’n grens van lank gelede, wat jou voorvaders gemaak het, verskuif nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel