Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Eʹlifas, die Temaniet, het geantwoord en gesê:

  • Job 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Is jou slegtheid nie reeds te veel nie,+

      En sal daar geen einde aan jou oortredings wees nie?

  • Spreuke 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+

  • Matteus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.

  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

  • Openbaring 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ’n wit+ kleed is vir elkeen van hulle gegee; en vir hulle is gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat ook hulle medeslawe en hulle broers wat weldra net soos hulle ook doodgemaak gaan word,+ voltallig is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel