Job 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hy het vir haar gesê: “Soos een van die verstandelose+ vroue praat, praat jy ook. Sal ons slegs die goeie van die ware God aanneem en nie ook die slegte aanneem nie?”+ In dit alles het Job nie met sy lippe gesondig nie.+ Psalm 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dié wat gesê het: “Met ons tong sal ons die oorhand kry.+Ons lippe is met ons. Wie sal heer oor ons wees?” Spreuke 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dood en lewe is in die mag van die tong,+ en hy wat dit liefhet, sal die vrug daarvan eet.+ Jakobus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!
10 Maar hy het vir haar gesê: “Soos een van die verstandelose+ vroue praat, praat jy ook. Sal ons slegs die goeie van die ware God aanneem en nie ook die slegte aanneem nie?”+ In dit alles het Job nie met sy lippe gesondig nie.+
4 Dié wat gesê het: “Met ons tong sal ons die oorhand kry.+Ons lippe is met ons. Wie sal heer oor ons wees?”
5 So ook is die tong ’n klein lid, en tog praat hy baie groot.+ Kyk! Wat ’n klein vuurtjie is nodig om so ’n groot bos aan die brand te steek!