Spreuke 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Aan die mens behoort die planne van die hart,+ maar van Jehovah kom die antwoord van die tong.+ Prediker 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woorde uit die mond van die wyse beteken guns,+ maar die lippe van die sot verswelg hom.+ Jesaja 57:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
19 “Ek skep die vrug van die lippe.+ Bestendige vrede sal daar wees vir die een wat ver is en vir die een wat naby is”,+ het Jehovah gesê, “en ek sal hom genees.”+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+