Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+

      Om nie met my tong te sondig nie.+

      Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+

      Solank daar ’n goddelose voor my is.”+

  • Spreuke 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Deur die oortreding van die lippe word die slegte mens verstrik,+ maar die regverdige ontkom aan die benoudheid.+

  • Jakobus 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het gelukkig.+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah dit laat afloop het,+ dat Jehovah baie teer in geneentheid en barmhartig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel