Openbaring 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek het die hemel geopend gesien, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Waaragtig+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+
11 En ek het die hemel geopend gesien, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Waaragtig+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+