18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
10 ’n Stroom vuur het gevloei en voor hom uitgegaan.+ Duisend duisende het hom bly dien,+ en tienduisend maal tienduisend het reg voor hom bly staan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is geopen.