Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees weens die koning van Assiʹrië+ en weens die hele menigte wat by hom is+ nie; want by ons is meer as by hom.

  • Psalm 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ek sal nie bang wees vir tienduisende mense

      Wat hulle rondom teen my opgestel het nie.+

  • Psalm 118:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hulle het my omsingel soos bye;+

      Hulle is soos ’n doringbosvuur uitgeblus.+

      In die naam van Jehovah het ek hulle bly afweer.+

  • Matteus 26:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het Judas,+ een van die twaalf, gekom, en saam met hom ’n groot menigte met swaarde+ en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en ouer manne van die volk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel