3 Toe het Jehovah na Israel se stem geluister en die Kanaäniete oorgegee; en hulle het hulle en hulle stede aan vernietiging oorgegee. Daarom het hulle die plek Horma genoem.+
10 En Jehovah het hulle in verwarring gebring voor Israel,+ en dié het hulle met ’n groot slagting by Giʹbeon+ begin ombring en hulle met die opdraand van Bet-Horon langs agtervolg en hulle omgebring tot by Aseʹka+ en Makkeʹda.+
3 Israel was iets heiligs vir Jehovah,+ die eerste opbrengs vir Hom.”’+ ‘Almal wat hom verslind, sal skuld op hulle laai.+ Rampspoed sal oor hulle kom’, was die woord van Jehovah.”+